Hi Retha.
Ons het net die labels ontwerp. Gevonden het hulle eie website waar jy meer inligting kan kry of hulle direk kontak.
Hulle herbs is rerig great! http://www.gevonden.co.za
02 Sep 10 at 10:21am
annelie marais
Ek wil graag meer inligting he oor julle produk asook die koste daarvan. Ons het ‘n deli geopen op Stellenbosch en stel belang in enige gesonde produk wat nie orals in supermarkte beskikbaar is nie.
Graag wil ek `n bietjie meer inligting rondom die produk he, en sal ook bly wees as u my van `n pryslys kan voorsien. Dankie Retha
Ek wil graag meer omtrent u verskillende produkte uitvind.
Hi Retha.
Ons het net die labels ontwerp. Gevonden het hulle eie website waar jy meer inligting kan kry of hulle direk kontak.
Hulle herbs is rerig great!
http://www.gevonden.co.za
Ek wil graag meer inligting he oor julle produk asook die koste daarvan. Ons het ‘n deli geopen op Stellenbosch en stel belang in enige gesonde produk wat nie orals in supermarkte beskikbaar is nie.
Hi Annelie, ek stuur vir jou die korrekte kontak details.